Opel Rekord

Opel Rekord
Oorsig
Vervaardiger Opel
Produksie 1953–1986
Bakwerk en onderstel
Klas Groot gesinsmotor (D-segment) (1953–1972)
Uitvoerende motor (1972–1986)
Bakstyl 2- of 4-deur sedan
3- of 5-deur stasiewa
2-deur afslaankap
Spesifikasies
Enjin(s) 1492 cc, 1698 cc, 1897 cc, 2239 cc
Asafstand 2700 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Opel Olympia
Opvolger Opel Omega
Rekord D
Oorsig
Ook genoem Chevrolet Iran[1]
Ranger 1700, 1900 en 2500
(Swits. / S-Afr. / België)
Produksie 1972–1977
Bakwerk en onderstel
Klas groot gesinsmotor
Bakstyl 2- of 4-deur sedan
3- of 5-deur stasiewa
2-deur koepee
3-deur paneelwa
Uitleg Reguitgemonteerde voorenjin, agterwielaandrywing
Spesifikasies
Lengte 4566 mm
Breedte 1711 mm
Hoogte 1407 mm
Asafstand 2700 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Opel Rekord C
Opvolger Opel Rekord E
Variante Opel Commodore, Vauxhall Victor

Die Opel Rekord was 'n groot gesinsmotor of uitvoerende motor wat in agt geslagte deur die Duitse motorvervaardiger Opel gebou is. Tussen 1953 en 1986 is ongeveer tien miljoen eenhede verkoop.

Teen laatsomer 1986, is die Rekord vervang deur die Opel Omega.

  1. "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 12 Maart 2012. Besoek op 21 Mei 2015.

Developed by StudentB